85 on Dassen Yzerfontein

85 on Dassen Yzerfontein Welcome to 85 on Dassen, nestled in Yzerfontein on the picture-perfect West Coast of South Africa.

It’s a place for sandy feet, sunset walks, morning coffee with ocean views, and meaningful time together.

24/09/2026
Gelukkige Erfenis Dag vandag aan almal. πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ₯©
24/09/2026

Gelukkige Erfenis Dag vandag aan almal. πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ₯©

Bietjie nat weer by ons..regte pajamas en speletjie weer🀭☁️🌊
12/09/2026

Bietjie nat weer by ons..regte pajamas en speletjie weer🀭☁️🌊

11/09/2026

🌊 ’n Klein stukkie kusgeluk in Yzerfontein 🌊
Kom rus, asemhaal en geniet die see-uitsig by 85 on Dassen. πŸ’™
🏑 2 slaapkamers | 1 vol badkamer | Slaap tot 4
🌊 ±200 m van die see | Veilige parkering | WiFi
πŸ“… Minimum 2 nagte
πŸ“ž Marlene: 067 400 2142
Bespreek nou en kom geniet die Wes-Kaapse kus! 🌊❀️

🌊 ’n Klein stukkie kusgeluk in Yzerfontein 🌊Kom rus, asemhaal en geniet die see-uitsig by 85 on Dassen. πŸ’™πŸ‘ 2 slaapkamers...
11/09/2026

🌊 ’n Klein stukkie kusgeluk in Yzerfontein 🌊

Kom rus, asemhaal en geniet die see-uitsig by 85 on Dassen. πŸ’™

🏑 2 slaapkamers | 1 vol badkamer | Slaap tot 4
🌊 ±200 m van die see | Veilige parkering | WiFi

πŸ“… Minimum 2 nagte
πŸ“ž Marlene: 067 400 2142
Bespreek nou en kom geniet die Wes-Kaapse kus! 🌊❀️

05/09/2026

New guest arriving this afternoon!

Welcome Melinda & guest. Hope you're making tons of new memories in our beautiful town!🌊🫢

05/09/2026

Welkom Melinda Grobler en gaste by 85 on Dassen.

Ons hoop dié tydjie hier is uitsonderlike lekker en julle gaan huis toe met hope mooi memories!🌊




Wie is ons....sommer so paar foto's hoe julle gasheer en vrou lyk as ons opgedollie is, gaan wyn proe of sommer net op d...
26/08/2026

Wie is ons....

sommer so paar foto's hoe julle gasheer en vrou lyk as ons opgedollie is, gaan wyn proe of sommer net op die strand gaan stap hier in die mooie Yzerfontein.

Ons twee se doel is eenvoudig om jou TUIS te laat voel hier by ons en hopenlik met baie nuwe herinneringe huis toe te gaan!🌊🫢

Vriendelike Weskus groete
Francois en Marlene


Mag jy vandag onthou hoe ongelooflik sterk jy is β€” nie omdat jy nooit breek nie, maar omdat jy elke keer weer opstaan. 🌿...
09/08/2026

Mag jy vandag onthou hoe ongelooflik sterk jy is β€” nie omdat jy nooit breek nie, maar omdat jy elke keer weer opstaan. 🌿
Jy dra soveel liefde, jy gee soveel van jouself, en deur alles heen bly jy steeds jy. ❀️
Vroue is sag Γ©n sterk.
Ons huil, maar ons hou aan.
Ons val, maar ons staan weer op.
Ons gee liefde, hoop en lewe.
En soms besef ons nie eers hoe kragtig ons werklik is nie. 🌹

🌼 Gelukkige Vrouedag! 🌼
Vier vandag die vrou wat jy is β€” want jy is genoeg. Net soos jy is. 🫢❀️


Address

85 Dassen Island Drive
Yzerfontein
7351

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 85 on Dassen Yzerfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category