Inloop Gasteplaas

Directions Contact the business

Inloop Gasteplaas Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Inloop Gasteplaas, Real Estate, Inloop Farm, South Africa 9659, Heilbron.

Inloop Gasteplaas is geleë teen die Vaaldam ongeveer 30/35km tussen oranjeville, frankfort en Heilbron. 5.5km waterfront,goed toegerus met n ablusieblok en elke eenheid beskik oor die belangrikste benodighede.Die plaas is privaat, veilig en ruim.

Inloop’s Bubble!Inloop is geleë in die Vrystaat teen die Vaaldam tussen frankfort, oranjeville en heilbron! +~ 35km vana...
30/09/2026

Inloop’s Bubble!

Inloop is geleë in die Vrystaat teen die Vaaldam tussen frankfort, oranjeville en heilbron! +~ 35km vanaf die 3 dorpe!

Die Bubble slaap 4 mense en is ideaal vir n lekker wegbreek, boot,jetski, visvang,roeiboot of om net te ontspan teen die dam vir n naweek!

Die bubble is toegerus met die nodigste benodighede en daar is n ablusie blok op die plaas met warm water.

Kontak/whatsapp gerus vir Lerine vir datums, pryse en meer inligting by

0723314152

Inloop KliphuisWord wakker met n 180 grade uitsig oor die Vaaldam en sluit die dag af om die vuur onder die sterre.Die k...
30/09/2026

Inloop Kliphuis
Word wakker met n 180 grade uitsig oor die Vaaldam en sluit die dag af om die vuur onder die sterre.
Die kliphuis is gelëe in die Vrystaat teen die Vaaldam op die plaas Inloop ongeveer 35km vanaf Oranjeville, heilbron en Frankfort.
Die Kliphuis kan 12 Gaste gemaklik akkomodeer en beskik oor al die belangrikste benodighede.
Hierdie ruim vakansiehuis is perfek vir families,vriende en naweek-wegbreke.

🏡Wat die huis bied:
✅5 Ruim slaapkamers
✅2 Badkamers
✅Groot volledige toegeruste kombuis
✅Gerieflike leefarea met Tv
✅Sonkamer en ontspanningsareas.
✅Groot grasperk vir kinders en buite-aktiwiteite
✅Indrukwekkende klip-boma met sitplek vir groot groepe
✅Direkte uitsigte oor die Vaaldam
✅ Visvang en ontspannings afset alleenlik vir die kliphuis met braaier en afdak teen die water

🔆Waarom gaste daarvan hou:
•Ongestoorde damuitsigte
•Pragtige sonopkomste en sonsondergange
•Perfek vir visvang, bootry, motorfiets ry en watersport.
•Ideaal vir familiebyeenkomste en naweke saam met vriende.
•Rustige plaasatmosfeer met moderne geriewe.
•5.5km waterfront om van te kies en sy eie privaat waterfront alleenlik vir die kliphuis.

Kontak/whatsapp gerus vir meer inligting
Lerine -0723314152

“Inloop’s Retreat” op die VaaldamKom geniet die rustigheid van die plaas lewe en ń spesiale tyd saam geliefdes na aan di...
30/09/2026

“Inloop’s Retreat” op die Vaaldam

Kom geniet die rustigheid van die plaas lewe en ń spesiale tyd saam geliefdes na aan die Natuur op die oewer van die Vaaldam.
Inloop Retreat is geleë op die plaas Inloop tussen Oranjeville, Heilbron en Frankfort vir ń perfekte naweek weg van die geraas. 5.5km waterfront ideaal vir visvang, boot, jetski, roeiboot en motorfiets ry!
Inloop Retreat slaap 6 mense en is toegerus met al die belangrikste benodighede vir n lekker wegbreek!
Volg ons page- Inloop Gasteplaas
Kontak/whatsapp gerus vir Lerine vir meer inligting:
0723314152

“Inloop’s Retreat” op die VaaldamKom geniet die rustigheid van die plaas lewe en ń spesiale tyd saam geliefdes na aan di...
15/08/2026

“Inloop’s Retreat” op die Vaaldam

Kom geniet die rustigheid van die plaas lewe en ń spesiale tyd saam geliefdes na aan die Natuur op die oewer van die Vaaldam.
Inloop Retreat is geleë op die plaas Inloop tussen Oranjeville, Heilbron en Frankfort vir ń perfekte naweek weg van die geraas. 5.5km waterfront ideaal vir visvang, boot, jetski, roeiboot en motorfiets ry!
Inloop Retreat slaap 6 mense en is toegerus met al die belangrikste benodighede vir n lekker wegbreek!
Volg ons page- Inloop Gasteplaas
Kontak/whatsapp gerus vir Lerine vir meer inligting op 0723314152

Inloop DamhuisInloop Damhuis is geleë in die Vrystaat teen die Vaaldam ongeveer 35km vanaf oranjeville, Frankfort en Hei...
15/08/2026

Inloop Damhuis
Inloop Damhuis is geleë in die Vrystaat teen die Vaaldam ongeveer 35km vanaf oranjeville, Frankfort en Heilbron.
Die damhuis is Ideaal vir n lekker wegbreek om weg te kom uit die besige geraas.
Die damhuis beskik oor al die belangrikste benodighede en kan 8 volwassenes slaap!
Kontak/whatsapp gerus vir meer inligting of vir beskikbare datums.
Gasteplaas
Lerine- 0723314152

Inloop KliphuisWord wakker met n 180 grade uitsig oor die Vaaldam en sluit die dag af om die vuur onder die sterre.Die k...
15/08/2026

Inloop Kliphuis
Word wakker met n 180 grade uitsig oor die Vaaldam en sluit die dag af om die vuur onder die sterre.
Die kliphuis is gelëe in die Vrystaat teen die Vaaldam op die plaas Inloop ongeveer 35km vanaf Oranjeville, heilbron en Frankfort.
Die Kliphuis kan 12 Gaste gemaklik akkomodeer en beskik oor al die belangrikste benodighede.
Hierdie ruim vakansiehuis is perfek vir families,vriende en naweek-wegbreke.

🏡Wat die huis bied:
✅5 Ruim slaapkamers
✅2 Badkamers
✅Groot volledige toegeruste kombuis
✅Gerieflike leefarea met Tv
✅Sonkamer en ontspanningsareas.
✅Groot grasperk vir kinders en buite-aktiwiteite
✅Indrukwekkende klip-boma met sitplek vir groot groepe
✅Direkte uitsigte oor die Vaaldam
✅ Visvang en ontspannings afset alleenlik vir die kliphuis met braaier teen die water

🔆Waarom gaste daarvan hou:
•Ongestoorde damuitsigte
•Pragtige sonopkomste en sonsondergange
•Perfek vir visvang, bootry, motorfiets ry en watersport.
•Ideaal vir familiebyeenkomste en naweke saam met vriende.
•Rustige plaasatmosfeer met moderne geriewe.
•5.5km waterfront om van te kies en sy eie privaat waterfront alleenlik vir die kliphuis.

Kontak/whatsapp gerus vir meer inligting
Lerine -0723314152

“Inloop’s Retreat” op die VaaldamKom geniet die rustigheid van die plaas lewe en ń spesiale tyd saam geliefdes na aan di...
28/10/2025

“Inloop’s Retreat” op die Vaaldam

Kom geniet die rustigheid van die plaas lewe en ń spesiale tyd saam geliefdes na aan die Natuur op die oewer van die Vaaldam.

Inloop Retreat is geleë op die plaas Inloop tussen Oranjeville, Heilbron en Frankfort vir ń perfekte naweek weg van die geraas. 5.5km waterfront ideaal vir visvang, boot, jetski, roeiboot en motorfiets ry!

Inloop Retreat slaap 6 mense en is toegerus met al die belangrikste benodighede vir n lekker wegbreek!
Volg ons page- Inloop Gasteplaas
Kontak/whatsapp gerus vir Lerine vir meer inligting op 0723314152

Ons is opgewonde om met julle te deel!!!“Inloop’s Retreat” op die VaaldamKom geniet die rustigheid van die plaas lewe en...
14/08/2025

Ons is opgewonde om met julle te deel!!!

“Inloop’s Retreat” op die Vaaldam

Kom geniet die rustigheid van die plaas lewe en ń spesiale tyd saam geliefdes na aan die Natuur op die oewer van die Vaaldam.
Inloop Retreat is geleë op die plaas Inloop tussen Oranjeville, Heilbron en Frankfort vir ń perfekte naweek weg van die geraas. 5.5km waterfront ideaal vir visvang, boot, jetski, roeiboot en motorfiets ry!
Inloop Retreat slaap 6 mense en is toegerus met al die belangrikste benodighede vir n lekker wegbreek!

Kontak/whatsapp gerus vir pryse of meer inligting op 0723314152

Address

Inloop Farm, South Africa 9659
Heilbron
9650

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Inloop Gasteplaas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Inloop Gasteplaas:

Shortcuts

Share

Category

Nearby realtors & realty services