Top Eiendomme / Properties

Directions Website

Top Eiendomme / Properties Top Eiendomme/Properties is the oldest established independent estate agency in Malmesbury, Western

Top Properties is the oldest established independent estate agency in Malmesbury, Western Cape. The town lies approximately 75 kilometres north of Cape Town city centre and is a fast growing and prosperous town in the Swartland region. Top Eiendomme verskaf professionele diens rakende residensiële en kommersiële eiendom verkope en verhuring vanuit die kantoor, geleë te Piet Retiefstraat (langs die Departement van Binnelandse Sake).

❤️𝙊𝙉𝙏𝙈𝙊𝙀𝙏 𝘿𝙄𝙀 𝙎𝙋𝘼𝙉 𝘼𝙂𝙏𝙀𝙍 𝙏𝙊𝙋 𝙀𝙄𝙀𝙉𝘿𝙊𝙈𝙈𝙀!🏡By 𝙏𝙤𝙥 𝙀𝙞𝙚𝙣𝙙𝙤𝙢𝙢𝙚 glo ons dat eiendom oor meer as net huise gaan – dit gaan oor m...
29/10/2026

❤️𝙊𝙉𝙏𝙈𝙊𝙀𝙏 𝘿𝙄𝙀 𝙎𝙋𝘼𝙉 𝘼𝙂𝙏𝙀𝙍 𝙏𝙊𝙋 𝙀𝙄𝙀𝙉𝘿𝙊𝙈𝙈𝙀!🏡

By 𝙏𝙤𝙥 𝙀𝙞𝙚𝙣𝙙𝙤𝙢𝙢𝙚 glo ons dat eiendom oor meer as net huise gaan – dit gaan oor mense, verhoudings en vertroue.

Met persoonlike diens, professionele advies en ’n passie vir eiendom is 𝗡𝗮𝗱𝗶𝗮, 𝗟𝗲𝗮𝗻𝗶 𝗲𝗻 𝗔𝗹𝗲𝘁 hier om jou met elke stap van jou eiendomsreis te help.

Of jy wil koop, verkoop of verhuur, ons staan gereed om jou by te staan! 🔑

📍 Malmesbury & omgewing
🌐 www.topeiendomme.co.za

🏡 𝘿𝙞𝙚 𝙫𝙚𝙧𝙠𝙤𝙤𝙥 𝙫𝙖𝙣 𝙟𝙤𝙪 𝙝𝙪𝙞𝙨 𝙝𝙤𝙚𝙛 𝙣𝙞𝙚 𝙨𝙩𝙧𝙚𝙨𝙫𝙤𝙡 𝙩𝙚 𝙬𝙚𝙚𝙨 𝙣𝙞𝙚!❤️By 𝗧𝗼𝗽 𝗘𝗶𝗲𝗻𝗱𝗼𝗺𝗺𝗲 maak ons die verkoopproses vir jou so eenvou...
27/10/2026

🏡 𝘿𝙞𝙚 𝙫𝙚𝙧𝙠𝙤𝙤𝙥 𝙫𝙖𝙣 𝙟𝙤𝙪 𝙝𝙪𝙞𝙨 𝙝𝙤𝙚𝙛 𝙣𝙞𝙚 𝙨𝙩𝙧𝙚𝙨𝙫𝙤𝙡 𝙩𝙚 𝙬𝙚𝙚𝙨 𝙣𝙞𝙚!❤️

By 𝗧𝗼𝗽 𝗘𝗶𝗲𝗻𝗱𝗼𝗺𝗺𝗲 maak ons die verkoopproses vir jou so eenvoudig en sorgvry moontlik.

Van die eerste gesprek tot die finale oorhandiging van die sleutels – ons is elke tree van die pad aan jou sy! 🔑

📞 𝟬𝟮𝟮 𝟰𝟴𝟳 𝟯𝟴𝟭𝟴 Kontak ons vandag en laat ons jou help om jou volgende hoofstuk te begin.

🌐 www.topeiendomme.co.za

🏡❤️ 𝗝𝗼𝘂 𝗵𝘂𝗶𝘀. 𝗢𝗻𝘀 𝗽𝗮𝘀𝘀𝗶𝗲. 𝗝𝗼𝘂 𝘁𝗼𝗲𝗸𝗼𝗺𝘀.Elke eiendom het ’n storie, en elke nuwe hoofstuk begin met die regte besluit! 🔑Of...
22/10/2026

🏡❤️ 𝗝𝗼𝘂 𝗵𝘂𝗶𝘀. 𝗢𝗻𝘀 𝗽𝗮𝘀𝘀𝗶𝗲. 𝗝𝗼𝘂 𝘁𝗼𝗲𝗸𝗼𝗺𝘀.

Elke eiendom het ’n storie, en elke nuwe hoofstuk begin met die regte besluit! 🔑

Of jy wil koop, verkoop of net jou eiendom se markwaarde wil bepaal – 𝗧𝗼𝗽 𝗘𝗶𝗲𝗻𝗱𝗼𝗺𝗺𝗲 is hier om jou te help.

❤️ Plaaslike kennis. Persoonlike diens. Professionele advies.

📞 022 487 3818
🌐 www.topeiendomme.co.za

🔑 𝙔𝙤𝙪𝙧 𝙙𝙧𝙚𝙖𝙢 𝙝𝙤𝙢𝙚 𝙞𝙨 𝙟𝙪𝙨𝙩 𝙖 𝙠𝙚𝙮 𝙖𝙬𝙖𝙮! 🏡❤️Whether you're buying, selling or looking for your next home, let 𝙏𝙤𝙥 𝙀𝙞𝙚𝙣𝙙𝙤𝙢𝙢𝙚...
20/10/2026

🔑 𝙔𝙤𝙪𝙧 𝙙𝙧𝙚𝙖𝙢 𝙝𝙤𝙢𝙚 𝙞𝙨 𝙟𝙪𝙨𝙩 𝙖 𝙠𝙚𝙮 𝙖𝙬𝙖𝙮! 🏡❤️

Whether you're buying, selling or looking for your next home, let 𝙏𝙤𝙥 𝙀𝙞𝙚𝙣𝙙𝙤𝙢𝙢𝙚 help you unlock the possibilities!

📞 Contact our team today! 𝟬𝟮𝟮 𝟰𝟴𝟳 𝟯𝟴𝟭𝟴

🌐 www.topeiendomme.co.za

🏡❤️𝗖𝘂𝗿𝗶𝗼𝘂𝘀 𝗮𝗯𝗼𝘂𝘁 𝘆𝗼𝘂𝗿 𝗵𝗼𝗺𝗲'𝘀 𝘃𝗮𝗹𝘂𝗲?The property market is constantly changing, and your home could be worth more than yo...
16/10/2026

🏡❤️𝗖𝘂𝗿𝗶𝗼𝘂𝘀 𝗮𝗯𝗼𝘂𝘁 𝘆𝗼𝘂𝗿 𝗵𝗼𝗺𝗲'𝘀 𝘃𝗮𝗹𝘂𝗲?

The property market is constantly changing, and your home could be worth more than you think! 🔑

At 𝗧𝗼𝗽 𝗘𝗶𝗲𝗻𝗱𝗼𝗺𝗺𝗲, we combine local knowledge, market insights and professional advice to help you make informed property decisions.

📞 𝟬𝟮𝟮 𝟰𝟴𝟳 𝟯𝟴𝟭𝟴
🌐 www.topeiendomme.co.za

Your property. Our passion. ❤️

🏡❤️ 𝙊𝙣𝙨 𝙙𝙧𝙤𝙤𝙢 𝙞𝙨 𝙤𝙢 𝙟𝙤𝙪 𝙩𝙚 𝙝𝙚𝙡𝙥 𝙢𝙚𝙩 𝙟𝙤𝙪 𝙙𝙧𝙤𝙤𝙢(𝙝𝙪𝙞𝙨)!Of jy nou op soek is na jou 𝙚𝙚𝙧𝙨𝙩𝙚 𝙝𝙪𝙞𝙨, of gereed is om jou eiendom...
13/10/2026

🏡❤️ 𝙊𝙣𝙨 𝙙𝙧𝙤𝙤𝙢 𝙞𝙨 𝙤𝙢 𝙟𝙤𝙪 𝙩𝙚 𝙝𝙚𝙡𝙥 𝙢𝙚𝙩 𝙟𝙤𝙪 𝙙𝙧𝙤𝙤𝙢(𝙝𝙪𝙞𝙨)!

Of jy nou op soek is na jou 𝙚𝙚𝙧𝙨𝙩𝙚 𝙝𝙪𝙞𝙨, of gereed is om jou eiendom te verkoop – 𝙏𝙤𝙥 𝙀𝙞𝙚𝙣𝙙𝙤𝙢𝙢𝙚 stap graag die pad saam met jou.

📍 Malmesbury & omgewing
🌐 www.topeiendomme.co.za / 022 487 3818

🏡 𝘿𝙞𝙣𝙠 𝙟𝙮 𝙙𝙖𝙖𝙧𝙖𝙖𝙣 𝙤𝙢 𝙟𝙤𝙪 𝙚𝙞𝙚𝙣𝙙𝙤𝙢 𝙩𝙚 𝙫𝙚𝙧𝙠𝙤𝙤𝙥?Die regte bemarking, goeie markkennis en ’n persoonlike benadering kan ’n gr...
08/10/2026

🏡 𝘿𝙞𝙣𝙠 𝙟𝙮 𝙙𝙖𝙖𝙧𝙖𝙖𝙣 𝙤𝙢 𝙟𝙤𝙪 𝙚𝙞𝙚𝙣𝙙𝙤𝙢 𝙩𝙚 𝙫𝙚𝙧𝙠𝙤𝙤𝙥?

Die regte bemarking, goeie markkennis en ’n persoonlike benadering kan ’n groot verskil maak. ❤️

Laat 𝘼𝙡𝙚𝙩 jou deur die verkoopproses lei met professionele advies en doelgerigte bemarking van jou eiendom.

📞 𝗞𝗼𝗻𝘁𝗮𝗸 𝗔𝗹𝗲𝘁: 𝟬𝟴𝟮 𝟳𝟴𝟯 𝟳𝟮𝟮𝟵
☎️ Kantoor: 022 487 3818
🌐 www.topeiendomme.co.za

Meer as net ’n eiendom. ❤️

 #𝘁𝗼𝗽𝗲𝗶𝗲𝗻𝗱𝗼𝗺𝗺𝗲 wens vir al die leerders 'n leervolle, maar tog ook prettige, 4de kwartaal toe!
06/10/2026

#𝘁𝗼𝗽𝗲𝗶𝗲𝗻𝗱𝗼𝗺𝗺𝗲 wens vir al die leerders 'n leervolle, maar tog ook prettige, 4de kwartaal toe!

Address

5 Piet Retief Street
Malmesbury
7300

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Top Eiendomme / Properties posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category


Other Real Estate Services in Malmesbury

Show All