06/09/2026
SPESIALE MIDWEEK AANBIEDING
Kleinood Gasteplaas
September, Oktober en November (vakansie en vakansiedae uitgesluit).
👨👩👧👦 Studio 1 & 2 Slaap maksimum 2 volwassenes
☀️ Midweek tariewe: R1000 per nag
🌸 Pensionaris Midweek tariewe: R800 per nag
👨👩👧👦 A-raam 1,2 & 3 Slaap maksimum 2 volwassenes.
☀️ Midweek tariewe: R800 per nag
🌸 Pensionaris Midweek tariewe: R600 per nag
👨👩👧👦 Glanstent 1 Slaap maksimum 2 volwassenes.
☀️ Midweek tariewe: R800 per nag
🌸 Pensionaris Midweek tariewe: R600 per nag
Blokhuis 1, 2 & 3 Slaap 2 volwassenes en 2 kinders.
☀️ Midweek tariewe: R1000 per nag
🌸 Pensionaris Midweek tariewe: R800 per nag
Alle eenhede het hottubs, braaigeriewe en ten volle toegerus vir selfsorg.