Michael Brink

Michael Brink Property & Investment Specialist:

Helping buyers, sellers and investors make smarter property decisions.

Specialising in residential homes, investment properties and student accommodation.

You’ll struggle to find a townhouse this neat and modern at R1,450,000. 🏡Completely renovated and ready to move in.Situa...
31/08/2026

You’ll struggle to find a townhouse this neat and modern at R1,450,000. 🏡

Completely renovated and ready to move in.

Situated in a safe complex in Potchefstroom, this 3 bedroom home offers plenty of space without the maintenance of a large property.

Inside you’ll find:

• 3 spacious bedrooms
• 2 modern bathrooms, main en-suite
• Separate study or home office
• Dining area flowing from the kitchen
• Spacious open-plan lounge
• Pet-friendly private garden
• Garage plus covered parking

Asking price: R1,450,000

If you’re looking for a modern, secure home that you can simply move into and enjoy, this one is worth seeing.

📲 Contact Michael Brink on 067 204 8158 to arrange a private viewing.

Good homes in this price range don’t stay available forever.

29/08/2026
If you’ve been waiting for something special in Van der Hoff Park, this one deserves your attention.A beautifully design...
26/08/2026

If you’ve been waiting for something special in Van der Hoff Park, this one deserves your attention.

A beautifully designed 3-bedroom home in Vivaldi Manor, offering the combination buyers want most: luxury, privacy, security and easy everyday living.

💰 Asking Price: R4,495,000 | Exclusive Mandate

What makes this home stand out:

✨ 3 generously sized bedrooms with beautiful custom wooden cupboards
✨ Stylish, practical kitchen with separate scullery
✨ 2 spacious living areas, ideal for dining and entertaining
✨ Enclosed patio with built-in braai
✨ Second covered patio overlooking the garden
✨ Dedicated study or home office
✨ Double automated garage
✨ 2 additional covered parking spaces
✨ Beautiful, low-maintenance garden
✨ Separate outside storage room

This is the kind of home where the finishes, layout and lifestyle all come together.

If you’re looking for an upmarket home in one of Potchefstroom’s sought-after residential areas, Vivaldi Manor should be on your shortlist.

📲 Call or WhatsApp Michael Brink today to arrange your private viewing.
067 204 8158

🏡 NUUT IN VAN DER HOFF PARK💰 R3,295,000Dis nie elke dag wat ’n lekker familiehuis soos hierdie in Van der Hoff Park in d...
24/08/2026

🏡 NUUT IN VAN DER HOFF PARK

💰 R3,295,000

Dis nie elke dag wat ’n lekker familiehuis soos hierdie in Van der Hoff Park in die mark kom nie.

Eksklusiewe Mandaat

As jy op soek is na ’n ruim huis waar die hele gesin gemaklik kan leef, is hierdie een beslis die moeite werd om te kom kyk.

Die huis bied:

• 4 ruim slaapkamers
• 3 badkamers, waarvan 2 en suite
• Loft-kamer wat maklik as ’n 5de slaapkamer gebruik kan word
• Aparte studeerkamer
• Moderne, praktiese kombuis met aparte opwasarea
• 3 groot leefareas
• Eetkamer
• 4 garages
• 2 onderdak parkeerplekke
• Lekker groot tuin
• Buitekamer met eie badkamer

Daar is baie spasie, baie potensiaal en baie om van te hou.

Dis die tipe huis wat jy eintlik moet kom sien om dit behoorlik te waardeer.

📲 Bel of WhatsApp Michael Brink vandag vir ’n privaat besigtiging.
067 204 8158

🏡 SPASIE. KARAKTER. WAARDE. 🏡(Eksklusiewe Mandaat) Geleë in Potchefstroom.Hierdie is nie net nóg ’n huis nie.Met ’n mass...
17/08/2026

🏡 SPASIE. KARAKTER. WAARDE. 🏡

(Eksklusiewe Mandaat) Geleë in Potchefstroom.

Hierdie is nie net nóg ’n huis nie.

Met ’n massiewe 1 500m² erf bied hierdie karaktervolle woning iets wat al hoe moeiliker raak om te kry: ruimte, privaatheid en ’n fantastiese leefstyl.

💰 Slegs R1 695 000

✔️ 3 Ruim Slaapkamers
✔️ 2 Moderne Volle Badkamers
✔️ Studeerkamer of 4de Slaapkamer
✔️ Groot Sitkamer
✔️ Ruim Eetkamer
✔️ Praktiese Kombuis met Netjiese Afwerkings
✔️ Onderdak Braai- en Kuierarea
✔️ Boorgat
✔️ Vrugtebome
✔️ Stoorruimte
✔️ Buitegebou met uitstekende potensiaal

Die tuin alleen is iets wat jy moet sien om te waardeer.

Perfek vir gesinne wat meer spasie soek of vir iemand wat lief is vir tuinmaak, kuier en privaatheid.

⚠️ Huise met hierdie grootte erf en hierdie prys kom nie gereeld op die mark nie.

📞 Bel of WhatsApp Michael Brink vandag om jou privaat besigtiging te reël.
067 204 8158

29/07/2026

🏡 STOP. Hierdie is nie net nóg ’n huis nie.

Hierdie is die tipe eiendom wat jy koop… en oor 10 jaar nog bly is jy het eerste gebel.

✨ 3 slaapkamers + ’n buite bachelor woonstel.
🌳 ’n Pragtige tuin met boorgat.
🍷 Vermaakarea met ingeboude kroeg.
🛏️ Karakter, ruimte en eindelose moontlikhede.

Geleë in ñ mooi straat van Potch Sentraal.

R1,850,000

📲 Stuur vir my ’n WhatsApp of skakel my vandag voordat iemand anders dit jou voor is.

Michael Brink
067 204 8158

🏡 ’N GROOT ERF, KARAKTER EN BAIE POTENSIAAL 🏡Eksklusiewe Mandaat | PotchefstroomSoek jy ’n huis met genoeg leefruimte, ’...
22/07/2026

🏡 ’N GROOT ERF, KARAKTER EN BAIE POTENSIAAL 🏡

Eksklusiewe Mandaat | Potchefstroom

Soek jy ’n huis met genoeg leefruimte, ’n groot tuin en die potensiaal om dit werklik jou eie te maak?

Hierdie karaktervolle woning is geleë op ’n indrukwekkende erf van ongeveer 1 500m² en bied ’n leefstyl wat al hoe moeiliker raak om teen hierdie prys te kry.

💰 Bemark teen R1 695 000

Die woning bied:

✔️ 3 Ruim slaapkamers
✔️ Studeerkamer wat ook as ’n 4de slaapkamer gebruik kan word
✔️ 2 Volle badkamers
✔️ Groot sitkamer en aparte eetkamer
✔️ Praktiese kombuis met netjiese afwerkings
✔️ Onderdak braai en kuierarea
✔️ Boorgat
✔️ Gevestigde tuin en vrugtebome
✔️ Genoeg stoorruimte
✔️ Buitegebou met verdere potensiaal

Die groot erf bied genoeg ruimte vir kinders, troeteldiere, tuinmaak, uitbreiding of eenvoudig meer privaatheid.

Hierdie eiendom is ideaal vir ’n gesin wat nie net ’n huis soek nie, maar ruimte, karakter en langtermynpotensiaal waardeer.

📞 Kontak Michael Brink vir meer besonderhede of om ’n privaat besigtiging te reël.

067 204 8158

🏡 STOP. Hierdie is nie net nóg ’n huis nie.Hierdie is die tipe eiendom wat jy koop… en oor 10 jaar nog bly is jy het eer...
20/07/2026

🏡 STOP. Hierdie is nie net nóg ’n huis nie.

Hierdie is die tipe eiendom wat jy koop… en oor 10 jaar nog bly is jy het eerste gebel.

✨ 3 slaapkamers + ’n buite bachelor woonstel.
🌳 ’n Pragtige tuin met boorgat.
🍷 Vermaakarea met ingeboude kroeg.
🛏️ Karakter, ruimte en eindelose moontlikhede.

Eksklusiewe Mandaat.

📲 Stuur vir my ’n WhatsApp of skakel my vandag voordat iemand anders dit jou voor is.

Michael Brink
067 204 8158

Address

Potchefstroom

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Michael Brink posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category