10/09/2026
πΎπ ADOPT YOUR BOSS! πΆπ
Ons drie agente, Ockie, Willem en Heino, gaan hierdie Vrydag agter tralies beland! ππΎ
Kom kuier saam met ons by Paws Haven en help om ons agente weer vry te kry! ππΌ Jy kan hulle βbailβ deur βn donasie te maak β hetsy geld, hondekos, katkos of ander benodigdhede vir die diere. β€οΈπΎ
π
Vrydag
β° 08:00β14:00
π Boereworsrolle, Russian rolls & pannekoek sal te koop wees!
Bring jou familie, vriende en kollegas en kom ondersteun hierdie ongelooflike inisiatief! πΆβ€οΈ
Wie d**k julle gaan eerste vrygelaat word β Ockie, Willem of Heino? ππ
Sien ons daar! πΎ