Bruwer kreatief

Call Contact the business

Bruwer kreatief Design to live. Architecure. Design. Construction. Lifestyle

29/10/2026

Ons het onlangs, eintlik per ongeluk, verlief geraak op ‘n ou huis in die dorp…

En net so… trek ons dorp toe. 🤍

’n Nuwe hoofstuk, ’n nuwe huis, wit mure, druiweprieelstoepe en ’n groot Akkerboom.

Ons was bietjie stil, want dammit trek is harde werk!!!

Hou ons dop vir die nuwe avontuur en renovasie!





20/10/2026

A walk in the clouds!

House Gordons Bay looking amazing!! Letty Ludo Briët





As die vlaktes roep…Ek koop bitter min vir myself iets, maar toe ek die skets sien van Lorine de Lange | Artist & Storyt...
18/10/2026

As die vlaktes roep…

Ek koop bitter min vir myself iets, maar toe ek die skets sien van Lorine de Lange | Artist & Storyteller moes ek hom hê.

My hart smag na die Karoo!
Dankie Lorine vir die pragtige kunswerk vir my kantoor.





17/10/2026
Tekstuur,Patrone & Vorms.Ontwerp. Bou. Leefstyl
17/10/2026

Tekstuur,Patrone & Vorms.

Ontwerp. Bou. Leefstyl




Terracotta fever!Niks laat iets so vinnig nuut voel soos ’n vars lagie verf nie! 😜
16/10/2026

Terracotta fever!

Niks laat iets so vinnig nuut voel soos ’n vars lagie verf nie! 😜



Strandhuis.
15/10/2026

Strandhuis.



Die wyse man bou sy huis op ‘n rots.Site visit Riverside Silwerstrand.
15/10/2026

Die wyse man bou sy huis op ‘n rots.

Site visit Riverside Silwerstrand.





14/10/2026

Skets.

Ontwerp. Bou. Leefstyl


Struisbaai word wit!!!!Ontwerp. Bou. Leefstyl
13/10/2026

Struisbaai word wit!!!!

Ontwerp. Bou. Leefstyl

Address

Silwerstrand Golf Estate
Robertson
6705

Telephone

+27735743238

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bruwer kreatief posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bruwer kreatief:

Shortcuts

Share

Category