18/12/2024
Ons nooi n mooi nooi en kerel, om die Kleinhoewe , Bosveld Loerie in Brits omgewing te besigtig.
Die Ounooi op die Kleinhoewe het nou net mooi genoeg gehad . Haar kleinkinders nooi haar na hulle en sy kan nie wag nie.
So nooiens en kerels skakel ons en besigtig die mooie klein hoewe in die Mooinooi omgewing.
Magda
0798521946