Negester

Call Directions Website Contact the business

Negester Volhoubare, keur en beveiligde leefstyl-landgoedere vir vyftigplussers.

Negester is ʼn uitsoek-bestemming vir diegene wat jare lank hard gewerk het en ʼn rustiger lewe in die vooruitsig stel. Die ATKV se meer as 80 jaar suksesvolle oord- en ontwikkelingsbestuur-rekord gee beleggers die gemoedsrus van ‘n veilige eiendomsbelegging met ʼn betroubare ontwikkelingsvennoot.

21/10/2026
Hier wag nie net ’n huis nie — hier wag ’n leefstyl.Word deel van ’n veilige, gemeenskap vir 50-plussers, omring deur Bo...
19/10/2026

Hier wag nie net ’n huis nie — hier wag ’n leefstyl.

Word deel van ’n veilige, gemeenskap vir 50-plussers, omring deur Bosveld-bekoring en gerief.

Besoek ons webwerf: https://klein-kariba.negester.co.za, of kontak Hansie Boshoff op 082 419 4642




ATKV-Klein-Kariba

Laat die Bosveld jou huis word.Herverkoop woning beskikbaar by Negester Klein-Kariba. Hier, omring deur die ongelooflike...
18/10/2026

Laat die Bosveld jou huis word.

Herverkoop woning beskikbaar by Negester Klein-Kariba. Hier, omring deur die ongelooflike skoonheid van die Bosveld, wag 'n unieke leefstyl vir jou.

Kontak ons VANDAG vir meer inligting.
📲 Hansie: 082 419 4642
📩 [email protected]




ATKV-Klein-Kariba

BOU JOU SPASIE! By Negester word ’n gesonde, aktiewe leefstyl nie net aangemoedig nie – dit word daagliks moontlik gemaa...
13/10/2026

BOU JOU SPASIE!

By Negester word ’n gesonde, aktiewe leefstyl nie net aangemoedig nie – dit word daagliks moontlik gemaak met ’n verskeidenheid topklas fasiliteite en dienste tot jou beskikking.

Hier leef jy voluit met:

🏛️ Klubhuis met veeldoelige saal
📚 Klein biblioteek
🎾 3 tennisbane
⛳ 7-putjie minigholfbaan
🎯 8 jukskeibane
🏊‍♂️ 15 m swembad
🚶‍♀️ 4 wandelpaaie
🔥 Boma met piekniekarea
🛝 Speelparkie vir kinders (wat by ouma en oupa kuier!)
🛡️ 24/7 sekuriteit met biometriese toegangsbeheer
💻 Optieseveselkabel vir stabiele en vinnige internet
🎉 Toegang tot die ATKV Klein-Kariba Vakansieoord

Hier bou jy aan ’n leefstyl, nie net ’n huis nie.

📍 Kom besoek ons en beleef self die rus, ruimte en gerief van Negester Klein-Kariba.

📞 Hansie Boshoff – 082 419 4642
✉️ [email protected]



ATKV-Klein-Kariba

🏡 HERVERKOOP WONING IN NEGESTER KLEIN-KARIBA’n Pragtige geleentheid om jou aftrede in die hart van die Bosveld te begin....
07/10/2026

🏡 HERVERKOOP WONING IN NEGESTER KLEIN-KARIBA

’n Pragtige geleentheid om jou aftrede in die hart van die Bosveld te begin.

Hierdie ruim woning bied:
* 2 slaapkamers
* 1 badkamer
* Loft met badkamer
* Oopplan leefarea en kombuis
* Ingeboude braai
* Enkel motorhuis

💰 R3 100 000

Veilige belegging met ATKV as jou ontwikkelingsvennoot.
📞 Hansie Boshoff | 082 419 4642
✉️ [email protected]

Ontdek ’n nuwe dimensie van aftrede in die hart van die Bosveld.



ATKV-Klein-Kariba

Rus het hier 'n adres.Negester Klein-Kariba - waar jou hoofstuk veilig, stil en stylvol begin.R13 500 p.m | Bela-BelaCar...
05/10/2026

Rus het hier 'n adres.

Negester Klein-Kariba - waar jou hoofstuk veilig, stil en stylvol begin.

R13 500 p.m | Bela-Bela

Carin Boshoff
📲071 612 9129
📧[email protected]



ATKV-Klein-Kariba

🌿 𝑷𝙀𝑵𝙎𝑰𝙊𝑵𝘼𝑹𝙄𝑺-𝑨𝙁𝑺𝙇𝑨𝙂! 🌿Het jy geweet jy kan spaar op jou volgende Bosveld-wegbreek by ATKV-Klein-Kariba? 😍👵👴 15% AFSLAG ...
05/10/2026

🌿 𝑷𝙀𝑵𝙎𝑰𝙊𝑵𝘼𝑹𝙄𝑺-𝑨𝙁𝑺𝙇𝑨𝙂! 🌿

Het jy geweet jy kan spaar op jou volgende Bosveld-wegbreek by ATKV-Klein-Kariba? 😍

👵👴 15% AFSLAG op midweek-besprekings
🌿 10% AFSLAG op naweek-besprekings

Pak jou tasse, nooi jou geliefdes en kom geniet ’n heerlike wegbreek in die Bosveld!

📞 Bespreek vandag nog: 014 736 9800

*Bepalings en voorwaardes geld.*

05/10/2026

ATKV-Oorde ondersteun ons land se jong entrepreneurs.
Hierdie jaar het ons, in samewerking met Albert van Wyk, die Maak My ’n Miljoenêr-TV-reeks ’n werklikheid gemaak.
Kyk hierdie week saam met ons na die sesde episode van MAAK MY ’N MILJOENÊR.
Skakel vanaand, 28 September, om 19:00 in op ViaTV, kanaal 147, om ons jong Suid-Afrikaanse hoërskool-entrepreneurs te ontmoet.



✨ ’n Plek waar gemak, natuur en goeie geselskap saamkom.Kom ontdek jou nuwe tuiste by Negester Klein-Kariba. Carin Bosho...
28/09/2026

✨ ’n Plek waar gemak, natuur en goeie geselskap saamkom.

Kom ontdek jou nuwe tuiste by Negester Klein-Kariba.

Carin Boshoff
📲071 612 9129
📧[email protected]



ATKV-Klein-Kariba

🚙🔥 GWM is dié naweek by ATKV-Klein-Kariba! 🔥🚙GWM spog met hul voertuie op die grasland oorkant die Waterglybaan. Maak ge...
28/09/2026

🚙🔥 GWM is dié naweek by ATKV-Klein-Kariba! 🔥🚙

GWM spog met hul voertuie op die grasland oorkant die Waterglybaan. Maak gerus ’n draai by hulle en kom loer na die nuutste GWM-modelle.

👀 ’𝒏 𝑺𝙥𝒆𝙨𝒊𝙖𝒍𝙚 𝙚𝒆𝙣 𝙤𝒎 𝒅𝙤𝒑 𝒕𝙚 𝙝𝒐𝙪:𝘿𝒊𝙚 𝙏𝑨𝙉𝑲 500 3𝙇 𝙏𝒖𝙧𝒃𝙤 𝙙𝒊𝙚𝒔𝙚𝒍 – 𝒅𝙞𝒆 𝒆𝙚𝒓𝙨𝒕𝙚 𝙚𝒆𝙣 𝙞𝒏 𝑺𝙪𝒊𝙙-𝘼𝒇𝙧𝒊𝙠𝒂 𝒊𝙨 𝙙𝒊𝙚́ 𝙣𝒂𝙬𝒆𝙚𝒌 𝒃𝙮 𝙆𝒍𝙚𝒊𝙣-𝙆𝒂𝙧𝒊𝙗𝒂!

Gesels sommer met Marco Labuschagne en vind meer uit oor hierdie indrukwekkende voertuig. 👌

📍 Grasland oorkant die Waterglybaan
🚙 GWM – dié naweek by Klein-Kariba

Marco Labuschagne: 073 235 0666

Kom loer in, sê hallo en gaan kyk self!🌿🔥

Address

R101, Negester Klein-Kariba
Bela-Bela
0480

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Negester posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Negester:

Shortcuts

Share

Category

Nearby realtors & realty services