Raisin Rest

Raisin Rest Raisin Rest is 'n lieflike plaasstyl-kothuis op Plaas Lushof wat sowat 5 km buite Vredendal geleë is.

26/08/2026

Raisin Rest is a lovely farm-styled cottage situated on Farm Lushof which is located only 5 km outside of Vredendal. It could be a great option for a small f...

Nog 'n resensie wat ons harte laat warm klop!  Elke gas is vir ons kosbaar...♡♡♡
04/08/2026

Nog 'n resensie wat ons harte laat warm klop! Elke gas is vir ons kosbaar...♡♡♡

Wanneer Radio Namakwaland 93.4fm alles in jou lewe is, hang jy jou draadloos om jou nek en gaan werk toe! Tot Sy Eer!Dan...
06/06/2026

Wanneer Radio Namakwaland 93.4fm alles in jou lewe is, hang jy jou draadloos om jou nek en gaan werk toe! Tot Sy Eer!
Dankie oom Klaas Engelbrecht

13/05/2026

Oliantsrivier vloed 13 Mei 2026

Dit is altyd lekker om sulke boodskappe te kry,...Beste Dalene,C..... Investments (LS-5T....J) het 'n nuwe resensie oor ...
06/05/2026

Dit is altyd lekker om sulke boodskappe te kry,...

Beste Dalene,

C..... Investments (LS-5T....J) het 'n nuwe resensie oor jou eiendom, Raisin Rest, geskryf:

Veilig, skoon, vriendelike host, 'n perfekte plek om te bly en die area te verken.

Baie lekker cottage wat baie goed uitgerus is. Ons sal vir seker weer daar gaan bly. Ons wil weer gaan en langer bly om die area te verken.

Vriendelike groete,
Die LekkeSlaap Span
021 201 8901
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap

Nog 'n warm hartklop!...dankie Maria
12/04/2026

Nog 'n warm hartklop!...dankie Maria

Address

Plaas Lushof
Vredendal
8160

Telephone

+27829651897

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Raisin Rest posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category