Matzikama Properties

Matzikama Properties Real estate experts in Matzikama area β€” helping you buy, sell, rent
www.matzikamaproperties.co.za

Gesoek Huise in Vanrhynsdorp om te Verkoop, het 2 Kopers!!!
08/09/2026

Gesoek Huise in Vanrhynsdorp om te Verkoop, het 2 Kopers!!!

Gesoek Huis in Vanrhynsdorp Koper kan tot R970 000.00 gaan
05/09/2026

Gesoek Huis in Vanrhynsdorp Koper kan tot R970 000.00 gaan

03/09/2026
🏑 Wil jy jou huis verkoop?Met lae kommissie, persoonlike diens en doelgerigte bemarking help ek jou om vinniger resultat...
02/09/2026

🏑 Wil jy jou huis verkoop?
Met lae kommissie, persoonlike diens en doelgerigte bemarking help ek jou om vinniger resultate te kry.
Jou huis. My fokus. Resultate wat tel!
πŸ“ž Waffie Smit | 082 927 4979

🏑 VREDENDAL – ’N PLEK OM HUIS TE NOEM!Vredendal is die hart van die Matzikama-streek – ’n dorp met ’n sterk gemeenskapsg...
26/08/2026

🏑 VREDENDAL – ’N PLEK OM HUIS TE NOEM!

Vredendal is die hart van die Matzikama-streek – ’n dorp met ’n sterk gemeenskapsgevoel, goeie geriewe en daardie besonderse Weskus-plattelandse leefstyl. Hier ken mense nog hul bure en ’n huis is meer as net bakstene en sement – dit is deel van jou storie.

Dink jy daaraan om jou huis in Vredendal of omliggende areas te verkoop? Ek help jou graag om die volgende hoofstuk te begin.

Met Matzikama Properties kry jy plaaslike kennis, persoonlike diens, ’n gratis markwaardasie en doelgerigte bemarking van jou eiendom.

Tevrede kopers. Tevrede verkopers. Dit is die doel.

πŸ“ž Waffie Smit
082 927 4979

Vredendal is in aanvraag – kom ons maak dit gebeur!

🏑 JOU EIENDOM. ONS PRIORITEIT.Dink jy daaraan om te koop of verkoop? By Matzikama Properties gaan dit oor meer as net ei...
25/08/2026

🏑 JOU EIENDOM. ONS PRIORITEIT.
Dink jy daaraan om te koop of verkoop? By Matzikama Properties gaan dit oor meer as net eiendom – dit gaan oor mense, vertroue en om die regte skuif te maak.
βœ… Gratis markwaardasies
βœ… Persoonlike & professionele diens
βœ… Plaaslike kennis en ’n sterk netwerk
βœ… Begeleiding van begin tot einde
Kom ons maak jou volgende skuif ’n slim een!
πŸ“ž Waffie Smit – 082 927 4979
Matzikama Properties | Honesty β€’ Integrity β€’ Results

25/08/2026

Die besluit om jou eiendom te verkoop of te verhuur het baie om op te weeg oor wat die beste vir jou sak sal wees. Gesels met my dan kyk ons....Suzaan 0836538995.

Address

Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27781070994

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Matzikama Properties posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Matzikama Properties:

Shortcuts

Share

Category