04/08/2026
๐ Besoek Orania tydens Taalweek!
Orania Kunsteraad - OKeR bied van 10โ15 Augustus โn propvol Taalweek-program aan, met iets vir oud en jonk. Geniet volksliedjie-aande, toneel, musiek, boekbesprekings, debatte, kunsuitstallings, films en nog baie meer.
Maak Meerkat Verblyf jou tuiste terwyl jy alles ervaar wat Orania bied. Ons gerieflike en bekostigbare verblyf is die ideale basis om die week se verrigtinge te geniet.
๐ก Slaap gerieflik.
๐ Verken die fees.
๐ Skep jou eie Orania-storie.
๐ฉ Kontak ons gerus om jou verblyf te bespreek.
Karin - 0847042482
Ons sien daarna uit om jou by Meerkat Verblyf te verwelkom!